Everybody was so warm and welcoming. Dr. was awesome and very hands on. Highly recommended when your fur baby needs help! God bless
Gisela Fouché
Million thanks
Dr Cindy helped us when we didn’t have money and our dog made it through parvo virus. Thanks a lot you are one in a million that still care.
Jaco van der Merwe

Thank you so so so much to all of you for your loving care to Bambi and Lady.
When i saw the photos i looked at how loving Lady was looking and Bambi unusually peaceful and calm i felt a genuine peace knowing my babies were in excellent LOVING care. When they are content i can genuinely relax and that just means so much more than anything else to me. You are a fantastic team and Cindy you have helped me personally which is over and beyond your call of duty. Bless all you personally and in your business. ❤️🙏🏻🐾💞

Diana Faith Swart

Cindy and her staff really care about their patients and the patient’s owners.

Naomie McGhee

Baie dankie Dr Cindy dat jy my fiefie kind met soveel simpatie en deernis behandel het. Ek waardeer al die omgee. Dankie vir die liefdevolle manier wat Fiefie aan die slaap gemaak is.

Loraine Venter

Ons wil net uit ons harte baie dankie se vir Ringo (Steyn). Julle was awesome, en het ons klein verwoesting se lewe gered.

Dankie, julle is die beste ❤️
Vicky Steyn

Ongelooflike veearts en ń groep wat die ekstra myl sal loop vir ons hondekinders.

Dankie vir alles!

Minette Botha
Dis die wonderlikste diere kliniek wat ek nog belewe het. Nie alleen is almal vriendelik nie maar wel passievol in wat hul doen. Soveel liefde vir diere. Ons as ons diere se ouers is so vriendelik behandel. Met liefde en empatie.
Ek wil persoonlik dankie se vir die diens wat ons gehad het die week. My ouers se woefkind is met soveel deernis en liefde behandel en ons weet toe sy haar asempie uit blaas was sy nie alleen maar tussen liefde volle mense. Ons Mila Lyfie het die beste gehad. En daar is vir haar lewe geveg tot die oggend ure.
Mag jul ryklik geseen word in alles wat jul doen vir diere. Jul harte is op die regte plek vir ons skepper se diertjies.
Nogmaals dankie dankie!!!!
Erika
Erika En Willem Louw

Best customer service for the way Dr treated my dog child and she had empath in my situation which you don’t get anywhere Thx Dr and staff.

Chris

Dr Cindy and her team know 100% more than any of their clients and their patients can’t talk. Hindsight is a wonderful thing but it’s not very helpful at the time. A vet, in my opinion, is more qualified than a GP and I know the best will always be done for any of my pets and their well being ❤️

Sandra Low