Dr Cindy is excellent, she will tell you the truth. She has always treated our animals with kindness honesty and love.

Sylvia Coleman Erwee

Cindy is ‘n Engel en ‘n groot aanwins en blessing.

Adele De Beer

So bly ek het by dr Cindy uitgekom. Sy’s briljant🐕🐈

Sandra Terblanche

They saved my little girl. They are the best!!!

Martin van der Poel

I am extremely impressed and happy with Dr Cindy and her amazing team! They are true animal lovers and my pup was comfortable with her.
I took my pup in Saturday and she immediately recognized that the lump is dangerous and needs to be removed, so he was booked on Monday to be castrated.
She phoned me that night just to check up on him. She phoned again today to follow up on how he is doing – which is very good btw.
Amazing people, so happy I chose for us newbies in town to go to Welgelegen.
♥️🐶🙌🏻

Anandi de Meyer

Cindy het n passie vir haar beroep..altyd bereid om die extra myl te stap vir ons troeteldiere…

Renet Vogel

Die beste diens ooit. Ek beveel altyd enige iemand aan om van julle dienste gebruik te maak. 🐕🐶🐩🐈🐹🐱

Quick and friendly service. Affordable prices.

Lorna Waldeck

Beste diens in die dorp! Dr. Cindy en haar span behandel mens en mens se dierekinder met soveel liefde en respek❤❤

Marionette Naudé

Dr Cindy is uitstekend en vat raak. Sy ondersoek eers alle opsies voor sy my gewoonlik leiding sal gee op watter aksie die een gaan wees wat die beste vir my dier sal wees.
Bitter eerlik, en dis al waarvoor ek kan vra.
Het al baie verder as haar beroep ingetree vir my diere en alles in haar vermoë gedoen wanneer dinge hopeloos lyk. Ons is dankbaar vir iemand so deeglik soos Cindy en sy het ons nog nooit teleur gestel en danksy haar het ons ‘n klomp gelukkige en gesonde diere as getuienis daarvan.
You can not go wrong to take your pet to Welgelegen Dierekliniek♥️

Elonka Meyer Lewis

Die beste dierekliniek en die mense met die mooiste omgee harte en liefde vir my 4 poot kinders.

Morne Van Der Linde