Best service by Dr Cindy van der Westhuizen

Best service by Dr Cindy van der Westhuizen
Both our huskies run into the rooms out of excitement to see Cindy and her wonderful staff! God bless you abundantly for all your dedication to our fur babies!
Dr Cindy en Dr Waldo is wonderlike Drs. Dankie vir al die hulp, omgee en ondersteuning met my Chloe.
Cindy en haar span het ‘n passie vir die werk wat hulle doen. Cindy, dki is ‘n klein woordjie maar kom uit die diepte van my hart xx
Wil net baie dankie sê aan Cindy syt my klein siek Snowy katjie gesond gekry… beste veaarts wat ek nog ontmoet het. Sy gee om dus wat tel en doen dit met liefde. Dankie Dr Cindy.
Die beste en mees omgee Veearts wat ek ooit besoek het. Dankie Tannie Dokter van Prinses Meow en Prinses Leya White. Ons is so dankbaar en bevoorreg om met liefde en omgee versorg te word.