We received great service from Dr Cindy, Dr Waldo and a lady name Christin. A few weeks ago we adopted 2 Saint Bernards. Our one dog had an abscess and in the end it was worse than we thought. He stayed at the clinic for 3 days. They treated him with so much love an care and assured us that he is and will be fine.
I will always recommend Dr Cindy and her team!

Tanya Benson

Graag wil ek Dr Cindy en haar span baie dankie se vir die sorg wat my katte kinders altyd kry as ek hulle besoek !! Jule gaan uit julle pad uit en sal nooit weet hoe baie ons dit waardeer nie. Baie dankie vir die hulp met my siek seuntjie. Lallas lyk baie beter en vroegoggend het Dr Cindy al op hom gecheck. Baie dankie

Michelle Claassen van Niekerk

Cindy and her staff really care about their patients and the patient’s owners.

Naomie McGhee

Dear Dr. Cindy… you rock as a human and as the best vet around. Thank you for assisting me with Angie. Your service goes above and beyond. Lots of Love Brenda Evans

Brenda Ann Evans

Die beste! Ek Kan net goed praat van julle almal! Vir die 1ste keer personeel wat mens Kan sien gee regtig om vir diere. Julle is awesome! Ek waardeer julle ongelooflik baie! Dankie vir julle hulp met Tiba, Tami, Wors, Milo, Mischke. Ek Sal nooit ooit weer my 4 voetige diere kinders na iemand anders vat nie. Julle is DIE BESTE!

Mari Matlala

Dr Cindy en haar span is die beste in Suid-Afrika!!!!!!!

Marthie Muller Combrink

Total compassion when I had to say goodbye to my Mr Beeb, he was 16 years old. thank you for that.

Wendy Kay

Julle is great…dankie vir al die goeie diens aan onsπŸ‘πŸ‘

Lydia Mc Hattie

Dr Cindy en haar span is tops en my vierpoot kinders is gelukkig om sulke goeie dokters en personeel te he xxx

Riette Fritz

Hartsmense vir ons 4voet kinders 🐾🐾 enige diere die omgee en al hulle liefde vir diere πŸ™πŸ™πŸ’•πŸ’—

Elna de Beer