Ek wil net uit die diepte van my hart vir Dr Cindy, Amanda en die verpleegster sê baie baie dankie vir julle puik diens. Julle het alles probeer om my hondjie ‘n rukkie langer by ons te kan hou maar ongelukkig is dit iets buite ons beheer gewees. Dankie dat julle Sandy soos ‘n prinses behandel het en dat julle so baie vir almal se diere kinders omgee. Julle is waarlik die beste ooit!! –