Dankie Dr Cindy al my diere kinders kry net die beste behandeling van dat ons instap, self’s as hulle aan die slaap gemaak moet word is dit met deernis, dankie aan die res an die person eel ook julle is n puik span