Baie Dankie weereens, aan Welgelegen Dierekliniek Nigel, vir julle liefde en ondersteuning met die behandeling van Esau en Teddy. Julle mooi hanteering met so n hartseer gebeurtenes, was so pragtige menslik en dierbaar. Baie Dankie vir julle, Dokter Cindy.🙏😔🌹