Sy is n ongelooflike goeie dr en omgee mens. Doen altyd so baie vir ons diere kinders. Dankie dr Cindy ons wardeer jou baie